Telephone: 012 653 4474/2              Emergencies: 082 5511966                       Email: accounts@bakenkop-vet.co.za

Testimonials

From: Ryna Greeff
Sent: Sunday, 02 August 2020 22:12
To: Lariza Herbst | Bakenkop Animal Clinic <lariza@bakenkop-vet.co.za>
Subject: Cheeky du Plessis R.I.V

Goeie dag

Eerstens wil ek net baie dankie se aan Bakenkop vir julle geduld, liefde en onvoorwaardelike hulp met Cheeky die laaste twee weke…en nog meer dankie aan Dr. Orsilla. Sy is n engel. Ons is so dankbaar vir haar en ek weet Cheeky was ook ongeag hoe dinge uitgedraai het, sy het n goeie lewe gehad en baie van haar ‘disability’ het haar glad nie gepla nie, syt oral gegaan en gedoen wat ons gedoen het, syt meer gedoen as meeste gesonde honde, syt n lus en liefde vir haar lewe gehad, dink dis omdat sy n DBV hondjie was, en sy was net so dankbaar vir ons liefde en ons vir haar liefde, dit het elke dag gewys! Ons weet sy is nou waar daar geen pyn of ‘disability’ haar terughou nie.

n Liefdevolle herinnering aan Cheeksie..

Jy groet my nie meer, 

As ek by die deur instap nie.

Jy’s nie meer daar om n glimlag op my gesig te sit nie,

my te laat lag…

Die lewe is stil sonder jou,

Jy was meer as net n troeteldier.

Jy was n familielid, n vriend, my hondekind.

‘n Liefdevolle siel wat ek nooit sal vergeet.

Tyd sal genees,

En die stilte om te gaan le.

Ek luister nog vir jou, ek hoor jou nog, en mis jou elke dag.

Jy was die BESTE metgesel.

Konstant, lojaal…

My hart sal veraltyd jou voetspore dra wat jy agterlaat!

#cheeky #noekie #noenoe #mybabaveraltyd #riv

Groete Ryna’ & DP du Plessis

From: Somei Manning
Sent: Friday, 24 July 2020 09:27
To: Bakenkop Admin <admin@bakenkop-vet.co.za>; Accounts <Accounts@bakenkop-vet.co.za>
Subject: ATT : Dr Jeanetta Uys *Chicco Update and feedback*

Good day Dr Jeanetta Uys,

We visited you on 21st July 2020 Tuesday evening with our baby Chicco (Miniature Doberman).

You did a full examination and provided us with some medication to give to him.

You tried to call yesterday but unfortunately we missed the call but we did listen to the voicemail.

Firstly we would like to give you an update on Chicco as requested.

Chicco is now on the third day of his cortisone and he is so much better and much more himself, his normal happy attitude is back 🙂  we do believe you took the right course of treatment.

Secondly we would like to thank you, it really isn’t  everyday that a doctor phones back to make sure your Animals are still good and to follow up, for us, our dogs are our children and the service we have received from you with the follow up call we can say is excellent and highly appreciated.

Thank you for choosing the career you did, it is moments like this that we are truly grateful for a Dr like yourself.

Kindest Regards,

Michaela & Somei Manning

From: Marié de Kock
Sent: Friday, 17 April 2020 14:02
To: Elzett Keyser | Bakenkop Animal Clinic <elzett@bakenkop-vet.co.za>
Subject: Marié de Kock (Elvis)

Goeiedag Elzett

Soos ek met Suster Jeanie vanmiddag bespreek het, vind asb aangeheg die bewys van betaling vir die pille, Rimadyl, wat vir Elvis voorgeskryf is.

Ek wil baie dankie sê vir haar omgee vir my seuntjie en ook haar great diens, toe sy my oor die foon gehelp het maar ook toe sy my nou laat gaan het om vir julle by die huis te kom eft ipv dat ek ‘n halfuur moes wag om te kan betaal.  Dit is lekker om sulke diens te ontvang!!

Goed gaan met julle en wees veilig.

Baie dankie vir julle almal wat werk in hierdie tyd, ek waardeer dit.

Marié

Pages: 1 2

Contact Us

Tel 012 653 4474/2 and After hours 082 5511 966 Fax 012 653 4353

Address: 1 Caper avenue, Eldoraigne x 3, Centurion

Get our App today!