Telephone: 012 653 4474/2              Emergencies: 082 5511966                       Email: accounts@bakenkop-vet.co.za

Omgee harte

From: Alta Burgers
Sent: Tuesday, 15 October 2019 07:45
Subject: RE: October 2019 Heart Warmer

Liewe Bakenkop

Dankie vir julle omgee harte, ek weet diere is julle passie, anders sou julle nie gedoen het wat julle doen nie.

Ek waardeer, respekteer, salueer en eer julle vir julle harde, liefdevolle en opofferende werk.

Ek bid seën, genade en lewensvreugde oor julle.©❀

Contact Us

Tel 012 653 4474/2 and After hours 082 5511 966 Fax 012 653 4353

Address: 1 Caper avenue, Eldoraigne x 3, Centurion

Get our App today!