Telephone: 012 653 4474/2              Emergencies: 082 5511966                       Email: accounts@bakenkop-vet.co.za

Mag die praktyk ryklik Geseën word!

Aan almal by die Kliniek, die veeartse, ontvangs, assistente,
EK en my vrou Renette wil julle baie graag innig bedank vir wat julle gedoen het vir Katie (“I survived Parvo”) Naudé.
Almal se empatie, liefde en bowenal professionaliteit word diep waardeer.
In al my jare as gemeenskaps-apteker het ek te doen gekry met vele mediese praktyke en nog nêrens het ek sulke uitstekende diens ervaar nie.
Mag die praktyk ryklik Geseën word!
Groete,
Pieter, Renette en Katie II

Contact Us

Tel 012 653 4474/2 and After hours 082 5511 966 Fax 012 653 4353

Address: 1 Caper avenue, Eldoraigne x 3, Centurion

Get our App today!