Goeie more,
Goeie more,
Ons huisgesin wil baie dankie se vir al julle bystand en simpatieke ondersteuning na ons oudste kind in April oorlede is.
Dit maak ons harte warm om te weet daar is n praktyk met sulke pligs getroue en wonderlike veeartse.
Ons weet Kain is nou op n beter plek.
Diere liefde en groete
Marike, Thinus, Bollie, Nikki en Lullu