fbpx
Telephone: 012 653 4474/2              Emergencies: 082 5511966                       Email: accounts@bakenkop-vet.co.za

Puik Diens

From: Morné Human
Sent: Sunday, 06 October 2019 21:44
To: Accounts <Accounts@bakenkop-vet.co.za>
Subject: Dankie – Dr. Jeanette.

Goeie dag,

Ons was Saterdag oggend daar by julle gewees om ons worshondjie Eddie te laat uitsit.

Dit was verskriklik hartseer gewees om deur dit te gaan.

Ek wil graag net vir Dr. Jeanette bedank vir haar wonderlike hulp en warmte wat sy aan ons betoon het met ons geliefde Eddie in sy laaste oomblikke en die wyse waarop sy die hele situasie hanteer het. 

Dankie Dr. Jeanette vir jou wonderlike diens en die ondersteuning tydens ons besoek. Eddie was in wonderlike hande. Ons kon seker nie vir ‘n beter persoon gevra het nie.

Groete,

Die Human gesin. Morné Human
Compilation Of Atmosphere

Contact Us

Tel 012 653 4474/2 and After hours 082 5511 966 Fax 012 653 4353

Address: 1 Caper avenue, Eldoraigne x 3, Centurion

Get our App today!