Customer Service
From: Marié de Kock
Sent: Friday, 17 April 2020 14:02
To: Elzett Keyser | Bakenkop Animal Clinic <elzett@bakenkop-vet.co.za>
Subject: Rek 7432 Marié de Kock (Elvis)
Goeiedag Elzett
Soos ek met Suster Jeanie vanmiddag bespreek het, vind asb aangeheg die bewys van betaling vir die pille, Rimadyl, wat vir Elvis voorgeskryf is.
Ek wil baie dankie sê vir haar omgee vir my seuntjie en ook haar great diens, toe sy my oor die foon gehelp het maar ook toe sy my nou laat gaan het om vir julle by die huis te kom eft ipv dat ek ‘n halfuur moes wag om te kan betaal. Dit is lekker om sulke diens te ontvang!!
Goed gaan met julle en wees veilig.
Baie dankie vir julle almal wat werk in hierdie tyd, ek waardeer dit.
Marié





