Billy Broodryk
Aan wie dit mag aan gaan
Ons het ons kat Billy ‘n tyd terug by julle gehad om ‘n abses agter sy oor te laat dreineer.
Ek en my vrou wil net vir julle baie dankie se vir julle ongelooflike diens. Ons kon sien dat julle ‘n passie het vir wat julle doen en julle’s uiters professioneel.
Ek’s bly om te se hy is weer 100% sy stoute self en het gelukkig nog nie weer in ‘n bakleiery gekom( waarvan ons weet nie!).
Julle’s great, baie dankie.
Groete
Jacques en Lynne Broodryk