Telephone: 012 653 4474/2              Emergencies: 082 5511966                       Email: accounts@bakenkop-vet.co.za

Bakenkop Diere kliniek,

Bakenkop Diere kliniek,

Ons wil net baie dankie sê vir julle toegewyde sorg wat julle gee aan diere. In ons huis is Bibi nie net nog ‘n hond nie, Bibi is familie! Dit was werklik vertroostend om te weet dat sy die beste sorg gekry het, in die tyd wat sy siek was. Sy is weer stertwaaie gelukkig en dit is alles te danke aan julle.

Ek weet julle kry nie altyd ‘n dankie vir die liefde aandag wat julle insit nie. Maar van ons af wil ons BAIE Dankie sê!

Groete


Liezl Walters van Jaarsveld

Contact Us

Tel 012 653 4474/2 and After hours 082 5511 966 Fax 012 653 4353

Address: 1 Caper avenue, Eldoraigne x 3, Centurion

Get our App today!