Baie dankie Dr Orsilla (18 October 2018)
Middag baie dankie vir julle ondersteuning met Max ons hond. Ons sal hom verloor het as julle nie daar was. Baie dankie vir julle ontvangs dame wat sondag aand aan diens was en baie dankie aan Dr Orsilla. Max se stert swaai weer, hy pik-pik nog aan kos en een van die dae krap hy weer die huis om baie dankie.