Telephone: 012 653 4474/2              Emergencies: 082 5511966                       Email: accounts@bakenkop-vet.co.za

Nannas Nickisson

Sandpaper Kisses

Facebook:  Sandpaper Kisses Fundraising

www.spkfundraising.co.za

NPO: 149-749

11 February 2021

To the most amazing Bakenkop Animal Clinic Team

Together we are making a difference!

Your continued support of our mission is deeply gratifying to us, and we hope it is the same for you. We were honoured to be the beneficiary of your Christmas Drive of 2020, and really are thrilled at the huge difference it made to our cause.

Please thank all staff members on our behalf for being a part of this amazing initiative.

With deepest gratitude, and warmest wishes

The SPK Team

Job Well Done

From: Neil Cilliers
Sent: Saturday, 30 January 2021 21:26
To: Accounts <Accounts@bakenkop-vet.co.za>
Subject: Baie dankie!

Goeie dag

Ek besef die e-pos adres is vir rekeninge maar ons hoop dit bereik die regte plek.

Ek wou net graag vir julle hele span sê baie dankie vir die great diens wat ons vandag ontvang het!

Ons was verskriklik bekommerd oor ons Ranger vanoggend.

Ons was by julle voordat dit eintlik oop was en ons was nogsteeds dadelik gehelp. Die ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik alhoewel dit vroeg was op ‘n naweek!

Dr Sone het goed verduidelik wat sy dink aangaan en ek dink sy het ‘n goeie call gemaak oor wat die probleem was en watse behandeling nodig was! Ons sou waarskynlik te ver gegaan het met diagnose/behandeling so sy het in die proses ons baie geld gespaar! Alhoewel hy steeds op pyn meds is, is hy strate beter!

Boonop die bogenoemde het ek gedink die pryse was regtig redelik!

Weereens baie dankie vir die goeie ervaring deur ‘n stresvolle tyd!! Ons waardeer dit genuine! Hoop dat julle al julle pasiënte en hulle ouers altyd so goed sal behandel soos wat ons was! Well done!

Vriendelike groete

Neil & Marike

Caring for Strays

From: Cindy Strauss
Sent: Tuesday, 17 November 2020 20:29
To: Accounts <Accounts@bakenkop-vet.co.za>
Subject:

Goeiedag

AAN WIE DIT MAG AANGAAN

Wil groot asb net vreeslik baie baie dankie sê vir die ongelooflike diens wat ons van Bakenkop Dierekliniek ontvang het Maandag 16 November 2020 toe ons 3 optelkatjies ingebring het wat siek was.  Dankie dat julle bereid was om ons te help om die kostes laag te hou.  Ons het baie “rescues” tuis en “ferals” wat ons voer.  Ons uitgawes is erg maar ons doen dit uit liefde.  Ons het al bottelbabas groot gemaak, baie kattekinders verloor😪😪 aan Leukemia, FIP of nierversaking. “Been there, done that”.  Dis nooit maklik nie maar ons byt vas.  Ons sê net BAIE DANKIE dat julle ons gehelp het.  Ons waardeer dit ongelooflik baie. 

Groete Franco en Cindy Strauss.

Caring Heart

From: Ryna Greeff [mailto:ryna.greeff@gmail.com]
Sent: Sunday, 02 August 2020 22:12
To: Lariza Herbst | Bakenkop Animal Clinic <lariza@bakenkop-vet.co.za>
Subject: Cheeky du Plessis R.I.V

Goeie dag

Eerstens wil ek net baie dankie se aan Bakenkop vir julle geduld, liefde en onvoorwaardelike hulp met Cheeky die laaste twee weke…en nog meer dankie aan Dr. Orsilla. Sy is n engel. Ons is so dankbaar vir haar en ek weet Cheeky was ook ongeag hoe dinge uitgedraai het, sy het n goeie lewe gehad en baie van haar ‘disability’ het haar glad nie gepla nie, syt oral gegaan en gedoen wat ons gedoen het, syt meer gedoen as meeste gesonde honde, syt n lus en liefde vir haar lewe gehad, dink dis omdat sy n DBV hondjie was, en sy was net so dankbaar vir ons liefde en ons vir haar liefde, dit het elke dag gewys! Ons weet sy is nou waar daar geen pyn of ‘disability’ haar terughou nie.

n Liefdevolle herinnering aan Cheeksie..

Jy groet my nie meer, 

As ek by die deur instap nie.

Jy’s nie meer daar om n glimlag op my gesig te sit nie,

my te laat lag…

Die lewe is stil sonder jou,

Jy was meer as net n troeteldier.

Jy was n familielid, n vriend, my hondekind.

‘n Liefdevolle siel wat ek nooit sal vergeet.

Tyd sal genees,

En die stilte om te gaan le.

Ek luister nog vir jou, ek hoor jou nog, en mis jou elke dag.

Jy was die BESTE metgesel.

Konstant, lojaal…

My hart sal veraltyd jou voetspore dra wat jy agterlaat!

#cheeky #noekie #noenoe #mybabaveraltyd #riv

Groete Ryna’ & DP du Plessis

Awesome Dr

From: Somei Manning
Sent: Friday, 24 July 2020 09:27
To: Bakenkop Admin <admin@bakenkop-vet.co.za>; Accounts <Accounts@bakenkop-vet.co.za>
Subject: ATT : Dr Jeanetta Uys *Chicco Update and feedback*

Good day Dr Jeanetta Uys,

We visited you on 21st July 2020 Tuesday evening with our baby Chicco (Miniature Doberman).

You did a full examination and provided us with some medication to give to him.

You tried to call yesterday but unfortunately we missed the call but we did listen to the voicemail.

Firstly we would like to give you an update on Chicco as requested.

Chicco is now on the third day of his cortisone and he is so much better and much more himself, his normal happy attitude is back 🙂  we do believe you took the right course of treatment.

Secondly we would like to thank you, it really isn’t  everyday that a doctor phones back to make sure your Animals are still good and to follow up, for us, our dogs are our children and the service we have received from you with the follow up call we can say is excellent and highly appreciated.

Thank you for choosing the career you did, it is moments like this that we are truly grateful for a Dr like yourself.

Kindest Regards,

Michaela & Somei Manning

Customer Service

From: Marié de Kock
Sent: Friday, 17 April 2020 14:02
To: Elzett Keyser | Bakenkop Animal Clinic <elzett@bakenkop-vet.co.za>
Subject: Rek 7432 Marié de Kock (Elvis)

Goeiedag Elzett

Soos ek met Suster Jeanie vanmiddag bespreek het, vind asb aangeheg die bewys van betaling vir die pille, Rimadyl, wat vir Elvis voorgeskryf is.

Ek wil baie dankie sê vir haar omgee vir my seuntjie en ook haar great diens, toe sy my oor die foon gehelp het maar ook toe sy my nou laat gaan het om vir julle by die huis te kom eft ipv dat ek ‘n halfuur moes wag om te kan betaal.  Dit is lekker om sulke diens te ontvang!!

Goed gaan met julle en wees veilig.

Baie dankie vir julle almal wat werk in hierdie tyd, ek waardeer dit.

Marié

The Extra Mile

From: Dawie Gourrah
Sent: Wednesday, 16 October 2019 10:03
Subject: Re: October 2019 Heart Warmer

Thank you for the article. It brought tears in my eyes. 

Me and my family appreciate everything you do for our furry children.

You guys are amazing.

Thanks for the great service we always receive and thanks for taking extra care of our furry children.

You guys are amazing.

Regards

Dawie

Labby Love

From: Annerien van der Bank
Sent: Tuesday, 15 October 2019 13:55
Subject: RE: October 2019 Heart Warmer

Hi guys,

From me and my 2 labradorable babies that visit you regularly and who’s lives you have saved more than once…a HUGE heartfelt thank you. You truly are our heroes when we don’t know what to do when our babies are ill and we want them to feel better, when we need reassurance and phone to calm our fears. For being available 24/7 and treating our pets like family. You are definitely appreciated in my home?

From Russia with Love

From: Calitz Family
Sent: Wednesday, 09 October 2019 08:07
To: Sr Cindy Du Preez | Bakenkop Animal Clinic Inc <cindy@bakenkop-vet.co.za>
Subject: Re: Dasha

Hi. 

Dis geen probleem, ons dink jy het n baie mooi artikel geskryf en ons glo ook die kern van die boodskap bly dieselfde. Baie dankie

Ons wil graag baie dankie sê aan jou asook Dr Yolandé en al die ander dokters wat ons nou al gehelp het. Ons het geglo ons gaan julle nie weer gou sien nie, maar na ons 2 kleintjies siek geraak het, het julle ons so mooi gehelp. Dankie vir julle geduld met ons, Dr Yolandé het so vreeslik baie geduld ook gehad met elkeen van ons besoeke, ons het elke keer soveel kommer gehad en vreeslik baie vrae.  Ons waardeer dit opreg. 

Ons is baie dankbaar om te kan sê ons twee siek “puppies” is nou weer hulle ou self. Na gister oggend se besoek het die tweede inspuiting vinnig ingeskop en ons is so dankbaar. 

Hopelik sien ons mekaar nou net weer by ontwurmings en inentings 🙂

Groete Caltiz’e

Contact Us

Tel 012 653 4474/2 and After hours 082 5511 966 Fax 012 653 4353

Address: 1 Caper avenue, Eldoraigne x 3, Centurion

Get our App today!