Telephone: 012 653 4474/2              Emergencies: 082 5511966                       Email: accounts@bakenkop-vet.co.za

Aan al die dokters by Bakenkop Dierekliniek,

Aan al die dokters by Bakenkop Dierekliniek,
Baie dankie dat julle so hard probeer het om my stukkendde lyfie reg te maak. Ek speel nou lekker met al die honde en katte in die dierehemel. Gelukkig moet die boerboele en die pitbulle almal in hulle eie hok bly.
Groete
Tiger de Wit

Contact Us

Tel 012 653 4474/2 and After hours 082 5511 966 Fax 012 653 4353

Address: 1 Caper avenue, Eldoraigne x 3, Centurion

Get our App today!